South Africa Mpumalanga Marloth Park Marloth Park Accommodation - HLQ056674

Southern Staying Info Southern Staying Info

Marloth Park Accommodation - HLQ056674

South Africa Mpumalanga Marloth Park 1854 Butterfly

from 600 ZAR per night (more plans)

Toegeruste selfsorghuis in Marloth Park en is slegs 15 minute se stap vanaf die Krokodilrivier. Ons het baie interessante wildspesies soos koedoes, sebras, kameelperde, impalas, wildebeeste en vlakvarke wat vry rondloop en op jou stoep beland.

Die huis kan 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders (of 5 volw en 1 kind) huisves, en het lugreëling in albei kamers. Die eerste slaapkamer bestaan uit 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwart-stapelbed. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien, behalwe vir die plonspoel.

Die sitkamer laat gaste toe om in gemak te ontspan, daar is 'n televisie beskikbaar maar u word versoek om u eie dekodeerder saam te bring.

Die volledig toegeruste oopplan-kombuis laat jou toe om heerlike maaltye voor te berei en is toegerus met 'n mikrogolf, yskas en gasstoof.

Die huis het 'n groot stoep met 'n braai. Daar is ook ‘n splonsbad om af te koel in die warm somersdae.

Tariewe:
Sondag - Donderdag - R525 per nag vir die huis– Minimum verblyf 2 nagte
Gewone Naweke: R625 per nag vir die huis– Minimum verblyf 2 nagte
Hoog Seisoen (Lang naweke en skoolvakansies) - R725 per nag. (Minimum verblyf 3 nagte)

Bedrooms: 2 Bathrooms: 1 Furnished Holiday House to Rent 0 sq. m Accommodates: 6 guests Minimum Stay: 2 nights Ref - HLQ056674

Facilities:

Suitables:

Similar properties in Mpumalanga