South Africa Western Cape West Coast Dwarskersbos Dwarskersbos Kersterus Akkommdasie - JKP349424

Liezle Korf Administrator

Dwarskersbos Kersterus Akkommdasie - JKP349424

South Africa Western Cape West Coast Dwarskersbos 28 Hemelhoog Street

from 1,930 ZAR per night (More Rates)

Winter Specials - 10% Discount [June to August] - Winter rates can be viewed at "more plans" next to the per night rate.

Kersterus 2 is 'n selfsorg dubbel verdieping huis in die stil kus-dorpie, Dwarskersbos aan die Weskus.

Die seefront huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort óf 'n bad. Die kombuis is ten volle toegerus en het yskas, vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n groot tafel en stoele en die sitkamer het 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai-area, plonspoel en beeldskone uitsigte. Parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel is beskikbaar.

Dwarskersbos bied 'n lang, wit strand, visvangareas en verskeie voëlspesies.

Bespreek jou vakansie akkommodasie met ons vandag nog.

Bedrooms: 3 Bathrooms: 2 Furnished Beach Accommodation 0 sq. m Accommodates: 6 guests Minimum Stay: 2 nights Ref - JKP349424

Facilities:

Suitables: