South Africa Western Cape West Coast Dwarskersbos Dwarskersbos Ouma se Huisie Akkommodasie - DFQ603026

Liezle Korf Administrator

Dwarskersbos Ouma se Huisie Akkommodasie - DFQ603026

South Africa Western Cape West Coast Dwarskersbos 10 Narsing street

from 1,145 ZAR per night (More Rates)

Akkommodasie in Dwarskersbos, slegs 30m van die See!!


Ouma se Huisie is 'n selfsorghuis 30m van die strand af in die prentjiemooi dorpie, Dwarskersbos, wat sowat 10 km van Velddrif en Laaiplek af is.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer.
Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens.
Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Daar is 'n lekker groot erf vir die kinders om in te speel, terwyl die volwassenes lekker kuier en die mooi sonsondergange geniet.

Bespreek jou verbly vandag nog.

Bedrooms: 3 Bathrooms: 1 Furnished Beach Accommodation 0 sq. m Accommodates: 7 guests Minimum Stay: 2 nights Ref - DFQ603026

Facilities:

Suitables:

Similar properties in West Coast